Wentelbaan, 'n novelle, Streuvels. - Omer Vandeputte, red. - orig. Stijn Streuvels
KORTE INHOUD
Wentelbaan, 'n novelle, Streuvels. is een boek van Omer Vandeputte, red. - orig. Stijn Streuvels. Deze editie wordt tweedehands aangeboden door 1 boekverkoper(s) uit Antwerpen. Voor meer info, bekijk de beschrijving van de beschikbare exemplaren verder op deze pagina.
1871zie alle details...
Categorie
Exclusief te koop bij deze verkoper
1 foto's
Stel vraag Hardcover
Stijn Streuvels is gebore in 1871 en sterf in 1969. Sy vader was kleremaker en sy moeder die dogter van ?n tuinier. Guido Gezelle was sy oom aan moederskant. Streuvels toring uit as een van die grootste figure van die Nederlandse literatuur, en sy novelle, Het leven en de dood in de ast (Die Wentelbaan), is een van die hoogtepunte. Hoewel hy ?n tragiese figuur is, is die mens se lewe nie sonder sy ligter oomblikke nie. Dood waarsku die mens om op te kyk na die sterre, om te leef 'soos die voels van die veld...