Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika - Trewhella Cameron, S.B. Spies
in woord en beeld
Stockfoto



KORTE INHOUD
Wanneer begin die geskiedenis van Suid-Afrika? Was dit in 1652, toe Jan van Riebeeck by die Kaap aan wal gestap het, of in 1488, toe Bartolomeu Dias om die suidpunt van Afrika geseil het? Of moet die historikus veel verder teruggaan: na omstreeks 300 n.C., toe Swart Ystertydgemeenskappe Suider-Afrika bewoon het, of selfs na 1 000 v.C., toe gemeenskappe van jagter-versamelaars die gebied bevolk het?
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld gaan nog verder terug en vertel die verhaal van Suid-Afrika ...
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld gaan nog verder terug en vertel die verhaal van Suid-Afrika ...
1x op wenslijstjes
"Zeldzaam, COLL. Item"
Deel:kopieer
Categorie
Details
1988 Uitgever: human & rousseau kaapstad pretoria,southern boekuitgevers johannesburg 320 paginas Taal: Afrikaans ISBN-10: 0798119772 ISBN-13: 9780798119771Koop dit boek tweedehands
bij volgende verkopers





6 foto's